ADVERTISEMENT:

 

Man in hof wat familie glo probeer dood kap

 

‘n 21-jarige man van Louis Trichardt het vanoggend in die Louis Trichardt Distrikshof verskyn op klagte van poging tot moord.

Dit volg ná die man gister deur die Makhado Polisie in hegtenis geneem is, nadat hy glo twee van sy familielede met ‘n panga gekap en aangerand het.

Die man is vrygelaat op borg van R1 000. Sy saak is uitgestel tot en met 17 November om die polisie kans te gun om die saak verder te ondersoek. Meer besonderhede sal later bekend gemaak word en die volledige berig is hier beskikbaar.

News in brief - Date: 24 October 2016

Recent Articles

Search for a story:

 
 

ADVERTISEMENT

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: [email protected]

ADVERTISEMENT: