ADVERTISEMENT:

 

 

Nog 'n ramp

- Date: 21 April 2016

Written by: Andries van Zyl / Viewed: 19836

Please be patient while the video is loading.

Nog ‘n tragedie het ‘n gesin van Louis Trichardt getref.

Verlede week het beide die brandweer en inwoners vergeefs probeer om die vlamme onder beheer te kry by tannie Petro Weyers (68) se motorhuis in die Kismet-Kompleks.

‘n Brand het verlede Donderdag, 14 April, ontstaan. Buiten vir dié skade, het haar enigste bron van vervoer, haar Chevy Spark, ook in die slag gebly.

‘n Dramatiese selfoonvideo van die brand is gemaak deur ‘n leser, me. Christa Otto. 

 
 

by: Andries van Zyl

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT