Legendariese Oom Piet Wessels oorlede
20 February 2012
Nic Hoffmann
News: Oom Piet Wessels, een van die laaste oorblywende groot geeste in die Soutpansberg, is voorverlede Woensdag oorlede in die ouderdom van 81 in die Tzaneen Medi-Clinic.

