Stormwind swiep deur grensdorp
09 April 2010
Zanne de Bruin
News: Bykans 32 huise en ondernemings is beskadig of dakloos gelaat nadat ‘n hewige haelstorm en gepaardgaande sterk wind Musina vroegaand op Maandag, 5 April, getref het. Verslag is ontvang van haelkorrels so groot soos duifeiers.

