Canon gooi steun agter Limpopo-blasers
27 January 2012
LiN Nuus
Sport: Die Limpopo Blou Bulle Skeidsregtersvereniging het Saterdag hul jaarlikse bosberaad in Polokwane gehou en ook ’n welkome finansiële hupstoot vir die nuwe seisoen ontvang.

