Perdry uitstappie

From: 26 November 2011 at 08:00 AM

Location: Ben Lavin / Manavhela reservaat

Details:

Die streek se perderuiters word uitgenooi na ‘n plesierrit by die Manavhela/Ben Lavin Natuurreservaat op Saterdag, 26 November vanaf 08:00 tot 12:00.
Die oggend van die rit sal daar by Louis Joubert se plaas bymekaar gekom word, vanwaar daar gery sal word. Die toegangsfooi per ruiter by die reservaat is R30.
Ná die rit sal daar lekker gebraai word by die Jouberts se plaas. Eie eetgerei, eet- en drinkgoed moet egter voorsien word.
Vir meer inligting, skakel Tielman van den Berg (072 126 5111), Elize Pretorius (083 389 0688) of Lialize Bezuidenhout (083 301 8130).

Contact Person: Tielman van den Berg

Tel: 072 126 5111

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun