Vrouekamp

From: 12 September 2014

Until: 14 September 2014

Location: Kamp Aquila, 56 km buite Makhado (Louis Trichardt) op die Vivo-pad

Details:

Die Vroue van die Woord Louis Trichardt bied hul derde vrouekamp van 12 tot 14 September aan.

Die tema is “Voluit vrou, want jy kan!” met sprekers Marinda Strydom en Catherina Strydom.

Die kamp word gehou by Kamp Aquila, 56 km buite Makhado (Louis Trichardt) op die Vivo-pad. Die kampprys is R650 per persoon waar vier persone deel. Alle etes is ingesluit. Die duurder opsie (R750 vir ‘n twee-bed chalet) is reeds vol bespreek.

Vir meer inligting of besprekings kan Madelyn Stolz geskakel word by 083 442 5248 of Sarah du Toit by 084 409 8036. Alternatiewelik kan ‘n e-pos gestuur word na [email protected]

Contact Person: Madelyn Stolz

Tel: 083 442 5248

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May