AP Kerk pretdag

From: 06 September 2014

Location: Hengelparadys by die Albasinidam

Details:

‘n Vyf-uur-lange uithourit vir vier- en tweewiel motorfietse, tesame met ‘n hengelkompetisie en ‘n verskeidenheid ander vermaak, word tydens ‘n pretdag op 6 September by Hengelparadys by die Albasinidam aangebied.

Toegang is gratis. Inskrywingsgeld vir die verskillende kompetisies beloop R100 per kind vir die uithourit wat om 08:30 begin en R200 per volwasse deelnemer aan die uithourit wat om 10:00 begin. Beide uithouritte maak voorsiening vir verskillende klasse motorfietse.

In die hengelkompetisie, waar daar vanaf 5 September om 16:00 tot die volgende dag 15:00 gevang kan word, beloop die inskrywingsgeld R100 per persoon of R200 per boot. Daar sal pryse wees vir die grootste karp, baber en swartbaars.

Navrae oor die uithouritte kan gerig word aan Peet (083 469 0138), Dries (082 898 8766) of  Swannie (082 330 2074), en vir die hengelkompetisie aan Willie (084 494 5209).

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun