Pik-en-proe-aand

From: 07 November 2014

Location: Gereformeerde Kerk op Makhado (Louis Trichardt)

Details:

Kom op 7 November na die Bosveldskerm op die Dopperwerf!

Dit is die uitnodiging van die Gereformeerde Kerk op Makhado (Louis Trichardt) vir die gewilde pik-en-proe-aand. Alle gewilde bosveldgeregte soos pap en kaiings, skilpadjies, afval, souskluitjies, wildspastei en geurige groentegeregte sal tydens die aand beskikbaar wees. Kaartjies kos R120 per volwassene of hoërskoolleerlinge en R60 vir laerskoolleerlinge.

Vir verdere besonderhede of om nou reeds ‘n plekkie of tafel te bespreek, skakel vir Nanette by 084 304 4764 of 015 516 4007.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May