Slypskool vir redenaars

From: 27 October 2014 at 17:30 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt

Details:

‘n Baie leersame slypskool vir redenaars word in Laerskool Louis Trichardt se skoolsaal op Maandag, 27 Oktober, aangebied.

Dié slypskool sal om 17:30 begin en tot ongeveer 20:00 aanhou. Die koste daaraan verbonde is R150 per persoon. “Die aanbieding gaan handel oor die skryf, struktuur en aanbie­ding van redenaarspraatjies. Die aanbieder is ‘n uiters bekwame en talentvolle vrou van Pretoria wat baie jare se ondervinding het,” sê organiseerder me. Sussa Ehlers.

Alle belangstellendes is welkom om die slypskool by te woon en word gevra om voor 23 Oktober die skool by 015 516 5151 te laat weet dat hulle kom.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun