BJV afsluiting

From: 01 November 2014 at 18:30 PM

Location: Rondebosch Lapa net buite Makhado (Louis Trichardt)

Details:

Die Soutpansberg-tak van die BJV (Bosveldjagters- en Wildbewaringsvereniging) nooi alle belangstellendes uit na hul jaarlikse prysuitdeling en afsluiting wat op Saterdag, 1 November, by die Rondebosch Lapa buite Makhado (Louis Trichardt) gehou sal word.

Kaartjies vir dié spoggeleentheid beloop R120 per volwassene en hoërskoolleerling, R60 vir laerskoolkinders en is gratis vir voorskoolse kinders. Verrigtinge sal om 18:30 vir 19:00 begin en die drag is informeel. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Vir kaartjies of meer inligting kan Lia Holtzhausen gekontak word by tel. 082 9739 015 of 087 8202 473.

Contact Person: Lia Holtzhausen

Tel: 082 9739 015

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun