Gratis gehoortoetse vir bejaardes

From: 03 November 2014

Location: Celliersstraat 76 (dr. Roos se spreekkamer) in Makhado (Louis Trichardt)

Details:

Die streek se senior burgers sal op 3 November weer die geleentheid kry om hul gehoor gratis te laat toets.

Dié gratis gehoortoetse word aangebied deur Adlab. Persone wat graag hul gehoor wil laat toets, moet egter so spoedig moontlik vir Larchelle (083 750 2587) of Colin (082 565 7180) skakel vir ‘n afspraak.

Die toetse word gedoen by die kantore van die Zoutpansberg Privaathospitaal se spesialiste te Celliersstraat 76 (dr. Roos se spreekkamer) in Makhado (Louis Trichardt).

Contact Person: Larchelle

Tel: 083 750 2587

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun