Soutpansberg Voëlklub besoek Entabeni

From: 07 February 2015 at 07:00 AM

Location: Entabeni-plantasie

Details:

Die Soutpansberg  Voëlklub nooi alle lede en belangstellendes uit na hul volgende maandelikse uitstappie op 7 Februarie.

Dié keer word daar besoek afgelê by die Entabeni-plantasie en diegene wat dit wil meemaak, moet reeds om 07:00 by die lapa op die plantasie wees.

“Ons gaan die plaaslike voëltjies soek en uitken. Bring gerus ‘n piekniekmandjie saam en daar sal ná die tyd ook lekker kole wees vir dié wat dalk wil braai,” sê die klub.

Vir meer inligting, skakel Rina by 013 754 2706 of Hans by 013 754 2781.

Contact Person: Rina

Tel: 013 754 2706

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun