VLU Aandblom vergader

From: 12 May 2015

Until: 12 May 2015 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt Rolbalklub, Louis Trichardt

Details:

Die VLU se Aandblom-tak in Louis Trichardt se volgende vergadering sal op Dinsdag, 12 Mei, gehou word by die Louis Trichardt Rolbalklub op die hoek van Anderson- en Bredastraat.

Die vergadering sal om 18:00 begin en daar sal ‘n praatjie aangebied word oor gesondheid.

Belangstellendes wat die vergadering wil bywoon, of by die VLU wil aansluit, kan met Leanda le Cornu skakel by tel. 082 895 8576.

Contact Person: Leanda le Cornu

Tel: 082 895 8576

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)