Windpompfees

From: 30 April 2015

Until: 02 May 2015

Location: Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool buite Mookgophong

Details:

Die jaarlikse Windpompfees, aangebied deur die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool buite Mookgophong, vind weer vanaf 30 April tot 2 Mei plaas.

“Die feesfokus bly ‘n buitelug-aktiwiteite en ekotoerisme skou, wat diep gewortel is in die landbou,” sê die skool.

Die Windpompfees groei jaarliks en vanjaar kan daar weer uitgesien word na fantastiese Afrikaanse musiektalent op die verhoog soos Mwah, Elvis en Seun, Snotkop, Ampie du Preez, Juba Broers, Andriette, Jak de Priester, Jakkie Louw en Kevin Leo (Jakkels en Leeu) Elvis Blue en Steve Hofmeyr.

Vir meer inligting oor die program of navrae, besoek www.windpompfees.co.za of skakel 076 533 4513.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun