Verryk jou geestelike lewe

From: 29 May 2015

Until: 30 May 2015

Location: Shammah Bedieninge, Louis Trichardt

Details:

‘n Lewensverrykende opleiding- en bedieningsgeleentheid word by Shammah Bedieninge op 29 en 30 Mei in Louis Trichardt aangebied.

Verskeie dinamiese onderwerpe sal op ‘n eenvoudige en praktiese wyse aangebied word wat individue sal help om hul lewens te verryk. “Ja, jy is reg – daar is meer beskikbaar vir jou. Elke persoon verlang na ‘n intieme, persoonlike verhouding in die teenwoordigheid van God. God verlang na so ‘n verhouding met jou, meer nog as wat jy dit begeer!” sê die organiseerders. Die fasiliteerders is Pastoor Eddie en Irene Warren.

Kostes beloop R60 per persoon en R40 per skolier. Daar sal ook ‘n ligte middagete verkoop word. Vir registrasie of meer inligting kan Shammah se kantoor gekontak word by 015 516 4018 (09:00 – 13:00) of per e-pos [email protected].  Navrae kan ook gerig word aan past. Strydom by 082 7850 265.

Contact Person: Past. Strydom

Tel: 082 7850 265

Email: admin@shammah7

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)