4 x 4 Nuus

From: 19 April 2015 at 08:00 AM

Location: Muller Vermaas plaas, Louis Trichardt

Details:

Die Louis Trichardt 4x4-klub se volgende maandelikse uitstappie vind plaas op 19 April.

Daar sal die dag besoek afgelê word op Muller Vermaas se plaas, met lede wat om 08:00 vanaf Soutpansberg Spar sal vertrek. Die klub neem twee braaiers saam, maar eie braaivleis moet voorsien word.

Persone wat die uitstappie wil meemaak, moet voor of op 17 April hul deposito betaal by CW Burger by tel. 082 378 3151. Die klub se volgende maandelikse vergadering is op 23 April.

Contact Person: CW Burger

Tel: 082 378 3151

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)