VLU vergader

From: 09 June 2015

Location: Rolbalklub, Louis Trichardt

Details:

Die VLU se Aandblom-tak in Louis Trichardt se volgende vergadering sal op Dinsdag, 9 Junie, gehou word by die Louis Trichardt Rolbalklub op die hoek van Anderson- en Bredastraat.
Die vergadering sal om 18:00 begin en daar sal ‘n praatjie wees oor hoe om die perfekte klein doppies te bak vir daardie volgende spoggeleent­heid, of sommer net vir die lekkerte. Belangstellendes wat die vergadering wil bywoon, of by die VLU wil aansluit, kan met Leanda le Cornu skakel by tel. 082 895 8576.

Contact Person: Leanda le Cornu

Tel: 082 895 8576

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun