Gratis gehoortoetse

From: 01 June 2015

Location: Zoutpansberg Privaathospitaal. Louis Trichardt

Details:

Die streek se senior burgers sal op Maandag, 1 Junie, weer die geleentheid kry om hul gehoor gratis te laat toets.
Dié gratis gehoortoetse word aangebied deur Adlab. Persone wat graag hul gehoor wil laat toets, moet egter so spoedig moontlik vir Colin (082 565 7180) of Larchelle (083 750 2587) skakel vir ‘n afspraak.
Die toetse word gedoen by die kantore van die Zoutpansberg Privaathospitaal se spesialiste te Celliersstraat 76 (dr. Roos se spreekkamer) in Louis Trichardt.

Contact Person: Larchelle

Tel: 083 750 2587

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)