Jericho Ride

From: 07 June 2015 at 08:30 AM

Location: Makhado Crossing Mikes Kitchen, Louis Trichardt

Details:

Shammah Bedieninge in Louis Trichardt nooi die gemeenskap uit na ‘n interkerklike samekoms op Sondag, 7 Junie.
Die 2015 Jericho Ride is ‘n internasionale gebeurtenis waar bikers, nie-bikers, motors en stappers sal saamkom om te bid vir Suid-Afrika en sy dorpe, om mure wat opgerig is deur die vyand af te breek.
Deelnemers sal om 08:30 in die parkeerarea van Makhado Crossing, voor Mike’s Kitchen, bymekaar kom en saam vertrek na Shammah se perseel te Rissikstraat 50. Na afloop van die gebeddiens sal daar kerrie-en-rys en koeldrank te koop wees.
Vir navrae kan Lood Muller gekontak word by 084 657 5558 of Jan Bouwer by 082 851 6670.

Contact Person: Lood Muller

Tel: 082 851 6670

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun