From: 04 July 2015 at 14:00 PM
Location: AGS Levubu
Daar sal weer hierdie jaar ‘n Op die Berg Gospelfees aangebied word op Levubu.
Hierdie sangfees is ‘n interkerklike spanpoging en sal op Saterdag, 4 Julie, aangebied word op die kerkgronde van die Levubu AGS-gemeente. Toegang tot die fees is gratis, en almal is welkom.
Behalwe vir plaaslike gospeltalent wat sal optree by die fees, gaan die Lux Dei Sang- en Dansgroep ook te sien wees. Ander sangers, soos Sanette Gouws en Rinus en Steff Phillipson, sal ook optree.
Die sangfees se verrigtinge sal om 14:00 begin, wanneer eetgoed te koop aangebied sal word. Die sangprogram sal om 17:00 begin.
Daar sal die dag ook uitstalruimte beskikbaar wees. Vir meer inligting oor uitstalruimte of om deel te neem aan die fees, skakel Marietjie by 073 463 0052.
Contact Person: Marietjie
Tel: 073 463 0052
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr (11:30 AM)
|
|
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr (08:00 AM)
|
|
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr (09:00 AM)
End: 06 Apr (14:00 PM)
|
|
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr (18:00 PM)
|
|
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|