303-Skietkompetisie

From: 01 August 2015 at 08:00 AM

Until: 01 August 2015 at 15:00 PM

Location: Louis Trichardt Skietbaan

Details:

Die Soutpansberg Skietklub bied op 1 Augustus weer hul gewilde .303-skietkompetisie by die Louis Trichardt Skietbaan aan.
Alle senterslaggewere kan gebruik word en daar sal in drie klasse, naamlik jaggeweer, .303 ope en .303 opties, meegeding word. Daar sal oor afstande vanaf 100 m tot 300 m  geskiet word teen tyd. Op 300 m moet ‘n valplaat eers omgeskiet word. Die kompetisie begin om 08:00 en duur tot 15:00. Medaljes en ‘n wisseltrofee is op die spel in die senior sowel as die junior klas.
Vir meer inligting en navrae, skakel Ampie by tel. 082 742 0168.

Contact Person: Ampie

Tel: 082 742 0168

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun