From: 31 July 2015
Location: Harcourts, Louis Trichardt
Harcourts in Louis Trichardt verkoop op 31 Julie weer heerlike vetkoek en maalvleis ten bate van BergCare.
Die vetkoeke verkoop teen R15 stuk en aflewering word gedoen indien 10 en meer vetkoeke bestel word. Let asseblief daarop dat bestellings voor 12:00 op 30 Julie geplaas moet word deur die kantoor te skakel by tel. 015 516 1526. Harcourts is geleë te Kroghstraat 126.
Contact Person: Harcourts kantoor
Tel: 015 516 1526
Kookkos en pannekoek te koop
Where: Laat Lente en Herfsakker
Start: 28 Mar (10:00 AM)
End: 28 Mar (14:00 PM)
|
|
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr (11:30 AM)
|
|
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr (08:00 AM)
|
|
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr (09:00 AM)
End: 06 Apr (14:00 PM)
|
|
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr (18:00 PM)
|
|
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|