Jak De Priester by doppers

From: 17 October 2015

Location: Fransie Vermaaksaal, LTT

Details:

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Jak de Priester is op Saterdag, 17 Oktober, die gaskunstenaar tydens ‘n oggendtee wat deur die Gereformeerde Susters op Louis Trichardt aangebied gaan word.
Dit vind in die Fransie Vermaaksaal by die Gereformeerde Kerk (h/v Anderson- en Songo­zwistraat) plaas en begin om 10:00. Die toegangsfooi is R150 per persoon en dit sluit ook ‘n vingerete in.
Vir meer besonderhede skakel Nanette Malan by die kerkkantoor (015 516 4007).

Contact Person: Nanette Malan

Tel: 015 516 4007

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun