Shammah Cross Kine

From: 17 October 2015 at 18:30 PM

Location: Rissikstraat 50, LTT

Details:

Shammah Cross Kine se volgende teater-formaat filmverto­ning vind plaas op 17 Oktober, wanneer die film Khumbula vertoon gaan word.
Khumbula is die aangrypende verhaal van ‘n seun wie se lewe geraak word deur veediefstalle.
“Kom ervaar ‘n egte atmosfeer van ‘fliek toe gaan’ op die grootskerm. Bring jou piekniekkombers as jy wil,” nooi die gemeente.
Die vertoning begin om 18:30 by Shammah Bedieninge te Rissikstraat 50 in Louis Trichardt. Toegang beloop R35 per persoon, terwyl kinders onder 10 die vertoning gratis kan bywoon. Kaartjies is by die deure beskikbaar of by Die Shack in Songozwistraat. ‘n Verskeidenheid eet- en drinkgoed sal die aand verkoop word.
Vir navrae, skakel past. Strydom by 082 7850 265.

Contact Person: past.Strydom

Tel: 082 7850 265

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)