Kersfees vlooimark

From: 04 December 2015 at 14:00 PM

Until: 04 December 2015 at 20:00 PM

Location: Makhado Crossing, LTT

Details:

‘n Vlooimark met ‘n verskil vind op 4 Desember by Makhado Crossing plaas.
Dit sal in die formaat wees van ‘n middag-aand Kersfees-vlooimark vanaf 14:00 tot 20:00. Daar gaan musiek wees, gesiggie verf vir die kinders, baie vlooimark stalletjies en drie filmvertonings om 14:00, 17:00 en 19:30.
Persone wat belangstel om te kom uitstal, kan ‘n uitstalruimte huur teen R200 vir die dag, maar elke uitstaller sal ‘n R200-geskenkbewys ontvang wat by enige winkel in die sentrum gebruik kan word.
Vir meer inligting en om ‘n stalletjie te bespreek, skakel Sarah by Davonnies by tel. 015 516 5749.

Contact Person: Sarah

Tel: 015 516 5749

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun