Hennetjie nes hou kersmark

From: 05 December 2015 at 08:00 AM

Location: Erasmusstraat, LTT

Details:

Die Hennetjie Nes nooi almal uit na hul Kersmark op 5 Desember vanaf 08:00 by hul perseel in Erasmusstraat, Louis Trichardt.
Uitstalruimte is beperk en moet vroegtydig bespreek word teen R100 per stalletjie. Die organiseerders het bevestig dat die gewilde Alpha Juwele ‘n stalletjie bespreek het. Daar sal ook ‘n stalletjie wees vir die plaaslike Dierebe­skermingsvereniging (DVB) en ‘n skaapafval-stalletjie. 
Hennetjie Nes gaan ook ‘n kolwyntjie-versierkompetisie reël vir fondsinsameling vir die DBV.
Vir meer inligting of besprekings kan Hennetjie Nes geskakel word by tel. 015 518 4094.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun