T20-Spanne kan inskryf

From: 20 February 2016

Details:

Die Louis Trichardt Krieketklub se gewilde jaarlikse Limpopo Dairy 20/20-liga begin vanjaar op 20 Februarie.

Die klub versoek spelers om so spoedig moontlik spanne bymekaar te kry en in te skryf, voordat die T20 Wêreldbeker afskop.

Vir meer inligting, skakel Coenie Oosthuizen by tel. 015 516 1431.

Contact Person: Coenie Oosthuizen

Tel: 015 516 1431

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)