Jakkie Louw kom kuier

From: 06 May 2016

Details:

Trakteer bietjie vir Mamma hierdie Moedersdag deur vir haar ‘n kaartjie te koop na Jakkie Louw se optrede op Vrydag, 6 Mei.

Sy optrede word gereël deur Ladies Circle 4 van Louis Trichardt en kaartjies kos R100 per persoon.

Vir meer inligting en kaartjies, skakel Ciska (083 686 1530), Riana (084 400 9941), Cherise (084 401 0263), Diane (072 235 5720), Christa (084 374 0505) of Gerda (073 250 4914).

Contact Person: Ciska

Tel: 083 686 1530

Upcoming events

Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun