From: 22 November 2011
Location: Merensky High School

26 November. Hope pret en hope pryse te wen. Pryse sluit in ‘n heerlike naweek weg na Mosambiek, en vele meer. R140/persoon of ondernemings kan inskryf vir ‘n vierbal en die geleentheid om hul instansie, diens of produk by ‘n putjie te bemark vir slegs R1 000. Skakel 015 306 7901 /2 of mnr Stefan Nawrattel by 072 1962 812.

Contact Person: Stefan Nawrattel
Tel: 072 1962 812