From: 27 May 2016
Location: Kroghstraat 126, Harcourts, LTT
Harcourts in Louis Trichardt verkoop op Vrydag, 27 Mei, weer heerlike vetkoek-en-maalvleis ten bate van BergCare.
Die vetkoeke verkoop teen R15 stuk (R8 sonder maalvleis) en aflewering word gedoen indien 10 en meer vetkoeke bestel word. Let asseblief daarop dat bestellings voor 15:00 op 26 Mei geplaas moet word deur die kantoor te skakel by tel. 015 516 1526. Harcourts is geleë te Kroghstraat 126.
Contact Person: Harcourts
Tel: 015 516 1526
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr (11:30 AM)
|
|
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr (08:00 AM)
|
|
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr (09:00 AM)
End: 06 Apr (14:00 PM)
|
|
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr (18:00 PM)
|
|
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|