Steak-aand Geesvang

From: 03 June 2016

Until: 03 June 2016 at 17:00 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg, LTT

Details:

Die aand voor die NG Kerk Soutpansberg se boerebasaar gaan die gemeente lekker “geesvang” tydens die diakonie se gewilde steak-aand op 3 Junie

Almal is egter welkom om te kom saam braai. Kaartjies kos R80 (300 g steak en stukkie wors) per volwassene en R50 (200 g steak en stukkie wors) vir kinders jonger as 13. Pap, sous en slaai sal voorsien word. Die steak-aand vind plaas op die kerkterrein (hoek van Stubbs- en Andersonstraat met die vure wat om 17:00 aangesteek word. Vir kaartjies, skakel Andries by tel. 082 603 2419.

Contact Person: Andries

Tel: 082 603 2419

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)