Akkedis Bergfiets wedren

From: 06 August 2016

Until: 06 August 2016 at 06:00 AM

Location: Komatiland Forest, Louis Trichardt

Details:

Die is weer tyd vir die gewilde jaarlikse Akkedis Bergfietswedren op Saterdag, 6 Augustus.

Komatiland Forest net buite Louis Trichardt sal weer as gasheer optree vir die wedren, met deelnemers wat sal kan kies tussen ‘n 50km-, 20km- en 10km-rit. Deelname aan die wedrenne kos onderskeidelik R150, R100 en R30.

Registrasie vind op die dag van die wedren vanaf 06:00 tot 08:30 plaas.
Vir meer inligting, skakel Chanel by tel. 083 263 9171.

Contact Person: Chanel

Tel: 083 263 9171

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun