Vetkoek en maalvleis te koop

From: 26 August 2016

Location: Kroghstraat 126, Harcourts, LTT

Details:

Harcourts in Louis Trichardt verkoop op Vrydag, 26 Augustus, weer heerlike vetkoek-en-maalvleis ten bate van BergCare.

Die vetkoeke verkoop teen R15 stuk (R8 sonder maalvleis) en aflewering word gedoen indien 10 en meer vetkoeke bestel word. Let asseblief daarop dat bestellings voor 15:00 op 25 Augustus geplaas moet word deur die kantoor te skakel by tel. 015 516 1526. Harcourts is geleë te Kroghstraat 126.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun