Dorpswag Straatkafee

From: 01 October 2016

Location: H/V Bauhinia- en Baobabstraat, Louis Trichardt

Details:

Die Soutpansberg Dorpswag sal weer op Saterdag, 1 Oktober, hul gewilde straatkafee aanbied op die hoek van Bauhinia- en Baobabstraat (by Soutpansberg Spar). 

Daar sal weer lekker varsgemaakte worsbroodjies, pannekoek, jaffels en stokworsies verkoop word. Almal is welkom om die span te ondersteun en alle winste sal gaan vir die bevordering van die gemeenskap se veiligheid.

Vir meer inligting kan Nella geskakel word by tel. 079 882 1831.

Contact Person: Nella

Tel: 079 882 1831

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May