From: 30 September 2016 at 17:00 PM
Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt
Dit is Vrydagaand, 30 September, weer burgeraand by die gewilde Dopperkuierkafee in Louis Trichardt.
Die spyskaart vir hierdie week se smullekker wegneemetes is Dopperburgers (R15), ribburgers (R20), hoenderburgers (R20), kaasburgers (R20), Russians en slaptjips (R20), vars slaptjips (R10) en stokworse (R5).
Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Bestellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuierkafee sal Vrydagaand om 17:00 open.
Contact Person: Nanette
Tel: 084 304 4764
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|