Hervormingsdiens

From: 30 October 2016 at 09:00 AM

Location: NG Kerk, Haantjiekerk, LTT

Details:

Alle gemeentes en belangstellendes word uitgenooi na ‘n gesamentlike Hervormingsdiens op Sondag, 30 Oktober.

Die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt is vanjaar verantwoordelik vir die reëlings met die diens wat om 09:00 by die NG Kerk Louis Trichardt (Haantjiekerk) sal begin.

Die diens sal waargeneem word deur ds. Innes Nagel van die Gereformeerde Kerk. ‘n Kollekte sal vir Bybelverspreiding opgeneem word.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun