NG Kerk Steak-Aand

From: 03 February 2017

Location: NG Soutpansberg

Details:

Die diakonie van die NG Kerk Soutpansberg nooi inwo­ners na hulle volgende lekker kuier, hul gewilde Steak-aand op 3 Februarie.

Almal is welkom om te kom saam braai. Kaartjies kos R80 (300 g Steak en stukkie wors) per volwassene en R50 (200 g steak en stukkie wors) vir kinders jonger as 13. Pap, sous en slaai sal voorsien word.

Vir meer inligting, skakel Andries by tel. 082 603 2419.

Contact Person: Andries

Tel: 082 603 2419

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun