DBV Gholfdag

From: 18 March 2017

Location: Soutpansberg Gholfklub, LTT

Details:

Die streek se gholfers kan op 18 Maart hul ondersteuning wys ten opsigte van dierebeskerming tydens die Louis Trichardt Dierebeskermingsvereniging (DBV) se gholfdag by die Soutpansberg Gholfklub.

Die formaat van die dag se spel is ‘n vierbal-alliansie Scramble Drive, met deelname wat R2 000 vir die vierbal (vier spelers) kos. Die prys sluit ‘n gratis gholfhemp vir elke speler in. Diegene wat nie self kan speel nie, maar steeds die DBV wil ondersteun, is ook welkom om ‘n putjie te borg vanaf ‘n R1 000.

Vir meer inligting, skakel Johan by 084 557 0149 of Yolanda by 082 972 2060.

Contact Person: Johan

Tel: 084 557 0149

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun