Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong hou konsert

From: 27 January 2017

Until: 27 January 2017 at 09:30 AM

Location: Naboomspruit Tehuis vir Bejaardes se saal in 8ste Straat, Mookgophong

Details:

Die Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong bied hul maandelikse gratis konsert aan (’n kollekte sal wel geneem word). Die konsert vind in die Naboomspruit Tehuis vir Bejaardes se saal in 8ste Straat plaas. Die Oog-vermaaklikheidsgroep sal as kunstenaars optree. Die konsert begin om 09:30 en almal is welkom om dit by te woon en ná die vertoning gratis verversings te geniet

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun