Eisbein-ete

From: 31 March 2017

Location: Hervormde Kerk, Musina

Details:

Die Hervormde Kerk in Musina bied op Vrydag, 31 Maart, ‘n lekker Eisbein-ete en dans in die landbousaal aan.

Kaartjies kos R160 per volwassene en R80 vir kinders onder 12 jaar (kinders sal ‘n hoenderete kry). Die koste sluit in drie slaaie, plus ‘n gratis bier of koeldrank in ‘n gratis glas. Daar sal ook ‘n kontantkroeg wees. “Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir vriende en familie om saam te kuier,” het die gemeente gesê.

Vir meer inligting, skakel 079 261 2547 of 082 674 3105. Kaartjies is ook beskikbaar by Messina Apteek.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)