NG Messina Basaar

From: 03 June 2017 at 08:00 AM

Until: 03 June 2017 at 17:00 PM

Location: Musina

Details:

Die NG Kerk Messina-gemeente hou op 3 Junie ook hul jaarlikse basaar.

Die basaar begin om 07:30 met ‘n verskeidenheid stalletjies, insluitend kos, groente en vrugte, bees- en wildsvleis, biltong en droëwors, tuisgebak en vele meer. Daar sal ook hope vermaak wees vir oud en jonk, insluitend ‘n veiling en Wit Olifanttafel.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by tel. 015 534 0759.

Contact Person: Church Office

Tel: 015 534 0759

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)