MATRIEK MODEPARADE

From: 28 September 2017 at 16:30 PM

Until: 28 September 2017 at 19:00 PM

Details:

Een van Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse hoogtepunte is die hou van hul matriek modeparade.

Soos gewoonlik kan die publiek vanjaar weer deel wees hiervan. Die modeparade vind Donderdag, 28 September, vanaf 16:30 by die skool plaas.

Kaartjies kos R50 per persoon vir ‘n sitplek en R10 per persoon wat wil staan. Die kaartjies kan by die skoolkantoor gekoop word.

Contact Person: Hoërskool Louis Trichardt

Tel: 015 516 4965

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)