DAWIE ROODT KOM KUIER

From: 04 July 2018 at 18:00 PM

Until: 04 July 2018 at 23:00 PM

Location: Levubu Boereverenigingsaal

Details:

Die Levubu Plaaswag nooi inwoners  uit om op Woensdag, 4 Julie, te kom luister na bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt.

Roodt se praatjie begin om 18:00 vir stiptelik 18:30 by die Levubu Boereverenigingsaal. Die koste beloop R110 en sluit ‘n ete in.

Vir navrae en kaartjies, skakel Fanie Havinga by tel. 082 338 0616, Fanus Viviers by 082 408 1131 of Lana Hoffman by tel. 083 545 9191.

Contact Person: Fanie Havinga

Tel: 082 338 0616

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun