Matriekafskeid en Modeparade

From: 27 September 2018 at 16:30 PM

Until: 27 September 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Inwoners word weereens uitgenooi om te kom kyk na die nuutste modes tydens Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse matriekafskeid en modeparade op Donderdag, 27 September, om 16:30.
Die modeparade het nou al ‘n instelling geword en kan besigtig word teen R50 per persoon. Kaartjies hiervoor is beskikbaar by die skool se finansiële kantoor. “Daar is geen staanplekke nie, so maak seker u koop betyds ‘n kaartjie,” het die skool gesê.
Inwoners moet ook daarvan kennis neem dat, weens die matriekafskeid, die gedeelte van Andersonstraat tussen Stubbs- en Heystekstraat vanaf 10:00 tot 20:00 die dag gesluit sal wees.

Contact Person: Madelein Nel

Tel: 083 388 7933

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun