Cansa Bark for Life

From: 29 September 2018 at 07:30 AM

Until: 29 September 2018 at 17:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Dit is weer tyd vir Cansa se jaarlikse Bark for Life, in samewerking met die Louis Trichardt Dierebeskermingsvereniging (DBV).
Die Bark for Life vorm deel van Cansa se Relay for Life inisiatief en vind plaas op 29 September by die DBV se terrein op die Vondelingpad. Registrasie van honde vind plaas tussen 07:30 en 08:30, met die stap wat om 09:00 begin. Deelname kos R50 per hond, asook R50 per besoeker.
Vir meer inligting, skakel Michelle Prinsloo by tel. 076 053 0522 of Heila Oosthuizen by 082 525 3452.

Contact Person: Heila Oosthuizen

Tel: 082 525 3452

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun