Haantjie-Fees

From: 03 August 2019 at 06:00 AM

Until: 03 August 2019 at 23:00 PM

Location: Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk)

Details:

Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk) nooi inwoners van die Soutpansberg uit na hul jaarlikse Haantjie-fees op Saterdag, 3 Augustus.

Daar sal weer heerlike snuisterye wees om van die kies en te keur soos kerrie-en-rys, hamburgers, pannekoek en vele meer. Die gewilde straatkafee, poedingtafel, vrugte- en vleistafel sal ook weer daar wees, asook ‘n uitstalling van klassieke motors, speletjies en skyfskiet en allerhande dit en dat.

Vir meer inligting, skakel die gemeente by tel. 015 516 3902.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)