CVO Musiek Pret

From: 24 August 2019 at 18:30 PM

Until: 24 August 2019 at 23:00 PM

Location: CVO Skool Zoutpansberg

Details:

Die CVO Skool Zoutpansberg nooi oud en jonk na hul gewilde jaarlikse Musiek Pret-aand op Saterdag, 24 Augustus.

“Ken jy jou musiek? Dan maak ‘n span van 10 lede en kom geniet die pret. Daar is groot pryse op die spel,” nooi die skool.

Deelname kos R200 per persoon met die aand se verrigtinge wat om 18:30 in die skoolsaal begin. Die prys sluit ‘n gesellige vingerete in en ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Vir meer inligting, skakel 079 496 6758.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)