PUK WORD 150

From: 30 November 2019

Until: 30 November 2019

Location: Potchefstroom

Details:

Die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys is 150 jaar gelede in 1869 gestig. Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (wat onder andere uit die PU vir CHO gegroei het), het ten spyte van verskeie versoeke, besluit om nie ‘n 150-jarige bestaansjaarfees te reël of regstreeks by so ‘n fees betrokke te wees nie.

Daarom het ‘n aantal oudstudente van die universiteit besluit om as alumni ‘n eie 
feesgeleentheid te reël om die ryke geskiedenis en prestasies van die afgelope 150 jaar te her­denk. Die fees vind op Saterdag, 30 November, vanjaar in Potchefstroom plaas.

Ou Pukke, jonge Pukke, NWU-Pukke, kortom alle Oud-Pukke, word hartlik uitgenooi om die fees by te woon en lekker saam te kuier. Vir meer inligting oor die program, skakel prof. Callie Coetzee (082 337 7951), dr. Pieter Mulder (082 550 7795) of dr. Theuns Eloff (082 806 4956).

Contact Person: Prof. Callie Coetzee

Tel: 082 337 7951

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)