Vetkoek en maalvleis by die Dopper­kuierkafee

From: 17 October 2019 at 17:00 PM

Until: 18 October 2019 at 17:00 PM

Location: Gereformeerde Kerk

Details:

Omvattende spyskaart is Vrydagaand, 18 Oktober, weer beskikbaar by die Dopperkuierkafee van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt.

Die twee staatmakerburgers is weer beskikbaar - kaasburger vir R25 en Dopperburgers vir R20. Verder is daar ook vis en slaptjips (R30), pap en wors met sous (R25), vetkoek en maalvleis (R25), russians en slaptjips (R25) en vars, tuisgemaakte slaptjips (R10).

Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Die bestellings sluit om 13:00 Vrydagmiddag en die kuierkafee open om 17:00.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)